seehond
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
seehond | seehonde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
seehondjie | seehondjies |
-
(lêer)
- see•hond
- (soogdiere) gewone ~: 'n Seeroofdier wat tot die spesie Phoca vitulina behoort.
- (soogdiere) egte 'n Seeroofdier wat tot die subfamilie Phocinae behoort.
- Die gewone seehond kom langs die kuste van Europa, Noord-Amerika en Noord-Asië voor.
- In hierdie groep is dit egter alleen die soort rob wat hier aangetref word, nl. die Kaapse seehond (Arctocephalus pusillus), wat van ekonomiese belang is. Hierdie rob is eintlik 'n soort seeleeu of seebeer, want, terwyl die egte seehonde (die Phocidae) gewoonlik 'n korter nek besit [en] hul agterpote permanent agterwaarts uitgestrek is om 'n swemstert te vorm, word die Kaapse seehond gekenmerk deur 'n lang buigsame nek en agterpote wat vorentoe gedraai kan word as hy daarmee wil loop.[1]
Vertalings: seehond | |||
---|---|---|---|
- ↑ [https://scholar.sun.ac.za/server/api/core/bitstreams/766cef1a-9e73-4d9f-bc9d-d2daff2be021/content DIE GESKIEDENIS VAN DIE VISSERY AAN DIE KAAP TOT AAN DIE MIDDEL VAN DIE AGTIENDE EEU.; C. F. J. MUJ:;-LER, M.A.. (M.A.-tesis, Universiteit van Stellenbosch, 1938).]