Gaan na inhoud

stad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
New York Stad in die nag.
Enkelvoud Meervoud
  stad     stede    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  stadjie     stadjies  
Hulp:IPA: [stat]

, [stɑt]

Nedersetting wat groter as 'n dorp is.
Plek met genoegsame infrastruktuur waar baie mense bly.
Pretoria is die beste stad om in te woon.
Die stad beslaan 'n oppervlakte van 236 vierkante kilometer en het volgens die 2011-sensus 256 185 inwoners.

    Vertalings

  Vertalings:    stad
Engels: city(en)
Esperanto: urbo(eo)
Nederlands: stad(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor stad.