Gaan na inhoud

inkvis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inkvisse
ink +‎ vis
ink•vis
Enkelvoud Meervoud
  inkvis     inkvisse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  inkvissie     inkvissies  
(weekdiere) 'n Ongewerwelde dier wat tot die klas op Wikispecies Cephalopoda behoort.
  1. Een verslag toon dat inkvisse hulle velkleur en -tekstuur binne sekondes volgens ’n wye verskeidenheid patrone kan verander.[1]

    Sinonieme

Koppotige

    Hiponieme

Seekat, pylinkvis, nautilus

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: inktvis(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor inkvis.