Gaan na inhoud

pylinkvis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die tjokka, 'n pylinkvis
pyl +‎ inkvis
pyl•ink•vis
Enkelvoud Meervoud
  pylinkvis     pylinkvisse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pylinkvissie     pylinkvissies  
  1. (weekdiere) 'n Koppotige wat tot die orde op Wikispecies Teuthida behoort.
  2. (weekdiere) Die gewone pylinkvis op Wikispecies Sepia vermiculata
  1. ʼn Yslike pylinkvis het by Britanniabaai in St Helenabaai aan die Weskus uitgespoel.[1]

    Hiponieme

Tjokka

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: squid(en)
Nederlands: pijlinktvis(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pylinkvis.

de>