harsings
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
— | harsings |
Beeldboek | |
---|---|
|
- har•sings
- (anatomie) Die middelpunt van die senuweestelsel waar verbeelding-, taal- en spraakvermoëns setel
- Wanneer iemand soos 'n domkop optree omdat hy te lui was om sy harsings in te span, is dit egter 'n ander saak
Vertalings: | |||
---|---|---|---|