Gaan na inhoud

eggo

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spineggo
Enkelvoud Meervoud
  eggo     eggo's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eggo'tjie     eggo'tjies  
Sedert 1477 in Middelnederlands as echo opgeteken < Latyn ēchō < Grieks ēchṓ (ἠχώ), van ἦχος (ēchos), geluid.[1]
   
(lêer)
eg•go
  1. Terugkaatsing van 'n klank, 'n herhaalde klank
  1. "Nou weet ek," sê Mammie, "hulle luister na die eggo's."
    "Wat is dit, eggo's?" wou Maria weet.[2]
Eggoskopie, spinecho

    Vertalings

  Vertalings:    eggo
Engels: echo(en)
Nederlands: echo(nl) m
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  eggo 
Verlede Tyd  ek   het geëggo        
Weerklink, terugkaats (van 'n klank)
  1. Country musiek het konstant deur die huis geëggo . [3]

    Vertalings

  Vertalings:    eggo
Engels: echo(en)
Nederlands: echoën(nl)