antimaterie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
antimaterie | - |
- Van anti- + materie
- an•ti•ma•te•rie
- (fisika) 1. Materie wat bestaan uit die antideeltjies van dié wat gewone materie vorm.
- (fisika) 2. ’n Vorm van materie met ’n sluitelelement, soos lading, wat die teenoorgestelde is van dié van gewone materie.
Vertalings: antimaterie | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor antimaterie.