aankom
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kom aan |
(in bysin) | ... dat ek | aankom |
Verlede Tyd | ek | het aangekom |
Verdere vervoegings: aankom (vervoeging) |
- Hulp:IPA: [ˈɑ(ː)nkom, ˈɑ(ː)ŋkom]
-
(lêer) - IPA: presens: [komˈɑ(ː)n]; verlede deelwoord: [ˈɑ̃ːχəkom, ˈɑ(ː)nχəkom, ˈɑ(ː)ŋχəkom]
- IPA: onbepaalde wys: آنْكَُومْ ; presens: كَُومْ آنْ ; verlede deelwoord: آنْخِكَُومْ
- onbepaalde wys: añkom; presens: kom an; verlede deelwoord: añgekom
- Op 'n plek kom.
- Aanraak.
- 'n Kort kuiertjie maak.
- Nader kom.
- Saak maak, van belang wees.
Vertalings: 1. Op 'n plek kom | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Aanraak | |||
---|---|---|---|