Gaan na inhoud

mossel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Mossel (Mytilus edulis)
Sedert 1253 in Middelnederlands as mossele opgeteken. Van Latyn musculus (muisie).[1]
Enkelvoud Meervoud
  mossel     mossels  
  1. (weekdiere) 'n Tweekleppige wat tot die familie op Wikispecies Mytilidae behoort.
  1. Ek was nog altyd lief vir mossels, veral 'n dik geurige mossel-chowder gemaak met vars mossels, is 'n gunsteling van my.[2]

    Hiponieme

Swartmossel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mussel(en)
Nederlands: mossel(nl) v/m
Russies: мидия(ru) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mossel.

de>