Gaan na inhoud

modder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Modder.
Enkelvoud Meervoud
  modder     —  
mod•der
'n Mengsel van sand, vuilgoed en water.
Sy broek is met modder besmeer.
So gelukkig soos 'n vark in modder (baie gelukkig).
Met modder gooi (sonder rede slegmaak).
Iemand deur die modder sleep (belaster).
Iemand uit die modder ophelp (ophef; uit moeilikheid help).

    Vertalings

  Vertalings:    modder
Engels: mud(en)
Nederlands: modder(nl)
Xhosa: -daka kl. 6