Gaan na inhoud

meitnerium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  meitnerium     —  
Genoem na die Oostenryk-Sweedse wetenskaplike "Lise Meitner".
meit•ne•ri•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Mt en atoomgetal 109.
Meitnerium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig word kan word.

    Vertalings

  Vertalings:    meitnerium
Engels: meitnerium(en)
Esperanto: mejtnerio(eo)
Nederlands: meitnerium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor meitnerium.