Noord-Sotho
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Noord-Sotho | Noord-Sotho’s |
- نُوَرْدْ سُوَتْهُو , meervoud: نُوَرْدْ سُوَتْهُوسْ
- Lid van 'n volk in Suid-Afrika.
- Noord-Soeto, (verkeerdelik:) Pedi
Vertalings: Noord-Sotho | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Noord-Sotho |
- (taal) 'n Suidwestelike Sintoetaal met ongeveer 3,7 miljoen sprekers (1996); een van die amptelike tale van Suid-Afrika.
- Noord-Soeto, (verkeerdelik:) Pedi
- ISO/DIS 639-3: nso
- SIL: SRT
Vertalings: Noord-Sotho | |||
---|---|---|---|
|
|