Wake-eiland
Voorkoms
| |||||
Ligging van die Wake-eiland in die Stille Oseaan | |||||
Kaart van die Wake-eiland | |||||
Amptelike taal | Engels | ||||
Hoofstad | Geen | ||||
Grootste stad | Geen | ||||
Oppervlakte - Totaal |
7.37 km2 | ||||
Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid |
0 0/km2 | ||||
Geldeenheid | US-Dollar ($) (VSD) | ||||
Tydsone | UTC: UTC -11 |
Wake-eiland (Engels: Wake Island) ook Wake-atol (Engels: Wake Atoll) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Mikronesië behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 7,37 km2. Die Wake-eiland lê noordoos van Australië, ten noorde van Nieu-Seeland, ten weste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande. Die eiland word van die Verenigde State van Amerika geadministreer en deur die Marshalleilande geëis, wat die naaste land is.[1]
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Jaar | Historiese bevolkings |
---|---|
1970 | 1647 |
1980 | 302 |
1990 | 7 |
2000 | 1 |
2010 | 0 |
Geografie
[wysig | wysig bron]Eiland | Akker | Hektaar |
---|---|---|
Wake-eiland | 1367,04 | 553,22 |
Wilkes-eiland | 197,44 | 79,90 |
Peale-eiland | 256,83 | 103,94 |
Wake-eiland | 1821,31 | 737,06 |
Lagoon | 1 480 | 600 |
Watt-kus | 910 | 370 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Wake-eiland CIA World Factbook Geargiveer 31 Januarie 2019 op Wayback Machine
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|