Stadion
Voorkoms
'n Moderne stadion is 'n plek waar sport beoefen of konserte of ander geleenthede aangebied word. 'n Stadion bestaan oor die algemeen uit 'n plat oppervlak omring deur 'n struktuur wat ontwerp is om toeskouers te laat sit of staan.
Stadions het reeds in die antieke Griekse tye bestaan waar dit tydens die oorspronklike Olimpiese Spele gebruik is.
In stede word stadions soms betaal om 'n produk se naam by die stadion se naam te voeg. 'n Voorbeeld hiervan is Loftus Versfeld wat op 'n tyd al as Securicor Loftus Versfeld en Minolta Loftus bekend gestaan het.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Voorbeelde van groot stadions in Suid-Afrika:
- Ellispark-stadion in Johannesburg, Suid-Afrika
- Nuwelandstadion in Kaapstad, Suid-Afrika
- Vodacompark in Bloemfontein, Suid-Afrika
- Volledige lys van stadions in Suid-Afrika.
Voorbeelde van groot internasionale stadions:
- Stade de France naby Parys in Frankryk.
- Beijing Nasionale Stadion in Beijing, China.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Stadions. |
- (en) Wêreldstadions Geargiveer 16 Maart 2006 op Wayback Machine
- (en) Stadion-gids
- (de) Stadionwelt
- (de) Stadioncheck