Samuel Palmer
Voorkoms
Samuel Palmer | |
---|---|
Selfportret, ca. 1826 | |
Gebore | Londen, Engeland | 27 Januarie 1805
Sterf | 24 Mei 1881 (op 76) Redhill, Surrey |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Veld | skilder, drukkuns, tekening |
Beweging | Die Antieke |
Werke | Garden In Shoreham |
Samuel Palmer (27 Januarie 1805 – 24 Mei 1881) was 'n Engelse skilder en etser. Hy is veral bekend vir sy verbeeldingryke en simboliese uitbeelding van landskappe in die waterverfskilderkuns.
Van Parlmer se skilderye:
-
Garden in Shoreham
-
The Lonely Tower