Lys van Switserse veldslae
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die lys van die Switserse veldslae toon, beginnende 58 v.C., die belangrikste militêre konflikte (oorloë, veldslagte en gevegte) op die geografiese gebied van die huidige Switserland of waarin die Switsers wesenlik betrokke was.
Tot die 12de eeu
[wysig | wysig bron]Wanneer? | Naam van Veldslag | Waar? | Opmerkings |
---|---|---|---|
58 v.C. – Verowering van Gallië (en Helvetië) deur die Roemeine | |||
58 v.C., Junie | Veldslag van die Arar | Saône | Romeine oorwin die Helvetiers |
58 v.C., Junie | Veldslag van Bibracte | Autun | Romeine oorwin die Helvetiers |
Hoogboergondië | |||
583 | Veldslag van Bex | Bex | Aanval van die Langobarde word gestop |
610 | Veldslag van Wangas | Wangen | Allemanne teen die Boergondiers |
919 | Veldslag van Winterthur | Winterthur | Swabe oorwin vir Hoogboergondië |
1132 | Veldslag van Payerne | Payerne | Konrad von Zähringen oorwin vir Hertog Amadeus von Genf |
1191, 12 April | Veldslag van Grindelwald | Grindelwald | Berchtold V von Zähringen oorwin vir die ridders van die Boland van Bern |
13de eeu
[wysig | wysig bron]Wanneer? | Naam van Veldslag | Waar? | Bemerkings |
---|---|---|---|
Vryheidsoorlog van Wallis in die 13de eeu | |||
1211 | Veldslag van Ulrichen | Ulrichen | Vorstelike bisdom van Sitten oorwin vir die Hertog von Zähringen |
1296 | Veldslag op die Seufzermatte | Leuk | Biskop van Sitten en Bern oorwin vir Savoye en die ridders van Thun |
Oorlog tussen Neuenburg en Valangin | |||
1296, 28 Februarie | Veldslag van Coffrane | Coffrane | Neuenburg oorwin vir Valangin en die Vorstelike Bisdom van Basel |
Habsburg-oorlog in die 13de eeu | |||
1267–68 | Regensberger Stryd | Kanton Zürich | Zürich en Habsburg oorwin vir die Ridder von Regensberg |
1288 | Veldslag van Bern | Bern | Poging van Rudolf von Habsburg om Bern te verower |
1288 | Veldslag van Hag (in die Lochmatte) | Wimmis | Bern oorwin vir die Ridder von Weissenburg (1. Weissenburg-oorlog) |
1289, 27 April | Veldslag van Schosshalde | Bern | Habsburg oorwin vir Bern |
1292 | Veldslag van St Georgen | Winterthur | Habsburg oorwin vir Zürich (Poging van Zürich om Winterthur te verower) |
1298, 2 Maart | Veldslag van Dornbühl | Köniz | Bern en Solothurn oorwin vir Freiburg, Habsburg en die Adelskoalisie |
1350, 23/24 Februarie | Moordnag van Zürich | Zürich | Zürich oorwin vir Habsburg-Laufenburg |
1350, 24 Februarie | Vernietiging van Rapperswil | Rapperswil | Zürich oorwin vir Habsburg-Laufenburg |
1351 | Beleg van Zürich (1351) | Zürich | 1ste Poging van Habsburg om Zürich te verower |
1351, 26 Desember | Veldslag van Dättwil | Dättwil by Baden | Zürich oorwin vir Habsburg |
1352, Februarie | Veldslag van Näfels (1352) | Näfels | Glarus oorwin vir Habsburg |
1352 | Beleg van Zürich (1352) | Zürich | 2de Poging van Habsburg om Zürich te verower |
1352, Junie | Beleg van Zug (1352) | Zug | 1ste Verowering van Zug deur Schwyz |
1354 | Beleg van Zürich (1354) | Zürich | 3de Poging van Habsburgs om Zürich te veerower |
14de eeu
[wysig | wysig bron]Wanneer? | Naam van Veldslag | Waar? | Bemerkings |
---|---|---|---|
1315–1318 – Morgarten-oorlog (Habsburg-oorlog) | |||
1315, 15 November | Veldslag van Morgarten | Oberägeri, Morgarten | Die bondgenootskap van Uri, Schwyz en Unterwalden oorwin vir Habsburg |
1315, 15 November | Veldslag op die Renggpass (1315) | Alpnach | Unterwalden oorwin vir Habsburg |
1318, September | Beleg van Solothurn (1318) | Solothurn | Poging van Habsburg om Solothurn te verower |
1327–29 / 1331–37 – 2. Weissenburg-oorlog | |||
1331 | Velslag van Hasleregg | Bönigen | Ridders von Weissenburg oorwin vir die Haslital |
1331–33 – Gümmenen-oorlog | |||
1332 | Veldslag van Herzogenbuchsee (1332) | Herzogenbuchsee | Bern en Solothurn oorwin vir Freiburg en Habsburg |
1333 | Veldslag van Geristein | Bolligen | Bern en Solothurn oorwin vir Freiburg en Habsburg |
1332 – Oorlog tussen die klooster van Disentis en die Ursernvallei | |||
1332 | Veldslag op die Oberalp | Oberalppass | Urserenvallei oorwin vir die Kloster van Disentis |
1337 – Grynau-oorlog (Habsburg-oorlog) | |||
1337, 21 September | Veldslag van Grynau | Linthvallei | Zürich oorwin vir Habsburg-Laufenburg |
1339–41 – Laupen-oorlog (Habsburg-oorlog) | |||
1339, 21 Junie | Veldslag van Laupen | Laupen | Bern, Uri, Schwyz, Unterwalden en bondgenote oorwin vir Freiburg en die Adelskoalisie |
1340, 24 April | Veldslag op die Schönberg | Freiburg in Üechtland | Bern oorwin vir Freiburg |
1346–49 – Grüningen-oorlog | |||
1346 | Veldslag van Laubeggstalden | Boltigen | Graafskap Greyerz, Ridders von Thurn en von Raron oorwin vir Bern |
1350–55 – Habsburg-oorlog ( Habsburg-oorlog) | |||
1350, 23/24 Februarie | Moordnag van Zürich | Zürich | Zürich oorwin vir Habsburg-Laufenburg |
1350, 24 Februarie | Vernietiging van Rapperswil | Rapperswil | Zürich oorwin vir Habsburg-Laufenburg |
1351 | Beleg van Zürich (1351) | Zürich | 1ste Poging van Habsburg om Zürich te verower |
1351, 26 Desember | Veldslag van Dättwil | Dättwil by Baden | Zürich oorwin vir Habsburg |
1352, Februarie | Veldslag van Näfels (1352) | Näfels | Glarus oorwin vir Habsburg |
1352 | Beleg van Zürich (1352) | Zürich | 2de Poging van Habsburg om Zürich te verower |
1352, Junie | Beleg van Zug (1352) | Zug | 1ste Verowering van Zug deur Schwyz |
1354 | Beleg van Zürich (1354) | Zürich | 3de Poging van Habsburg om Zürich te verower |
1365 | Beleg van Zug (1365) | Zug | 2de Verowering van Zug deur Schwyz |
1367–68 – Oorlog tussen Bern, Biel en die Vorstelike Bisdom van Basel | |||
1367–68 | Vernietiging van Biel | Biel en Vorstelike Bisdom van Basel | Bern en Biel teen die Vorstelike Bisdon van Basel |