Lys van Griekse mitologiese figure
Voorkoms
Die Griekse mitologiese figure is die gode, halfgode, helde en ander wesens uit die Griekse mitologie. Hier volg ’n alfabetiese lys, ingedeel volgens status of die deel van die natuur waaraan hulle verwant was.
Die Olimpiese en ander belangrike gode
[wysig | wysig bron]- Afrodite (liefde, vrugbaarheid, skoonheid en beskermer van die plante- en dierewêreld)
- Apollo (orakel; siektes en gesondheid, musiek )
- Ares (oorlog en krygslus)
- Artemis (maan, jag, maagde, wilde diere en kuisheid, maar ook vrugbaarheid)
- Atena (wysheid, strategie, krygskuns en handwerk)
- Demeter (landbou en graan)
- Dionusos (wyn en feeste)
- Eileitia (geboorte)
- Hades (dood, rykdom en kosbare metale; god van die onderwêreld)
- Hebe (jeugdigheid)
- Helios (son)
- Hefaistos (grofsmede, vuur en ambagte)
- Hera (vrou van Zeus; godin van die huwelik en vroue)
- Hermes (handel, verkeer, diewe; boodskapper van die gode)
- Hestia (haard en familie)
- Iris (reënboog)
- Maia
- Pan (woud, herders en musiek)
- Persefone
- Poseidon (see en aardbewings)
- Zeus (oppergod; hemel en aarde)
Die oergode
[wysig | wysig bron]- Eter (die atmosfeer)
- Chaos (die leegte)
- Erebos (die duisternis)
- Eros (die liefde)
- Gaia (die aarde en natuur)
- Hemera (die dag)
- Nyx (die nag)
- Pontos (die mere)
- Sfinks (die geluid)
- Tartaros (die onderwêreld)
- Uranos (die hemel)
Die Titane
[wysig | wysig bron]- Asteria
- Astraios
- Atlas
- Klumene
- Dione
- Epimeteus
- Eos (die daeraad)
- Hekate
- Huperion
- Iapetos
- Koios
- Krios
- Kronos
- Leto
- Menoitios
- Mnemosune
- Okeanos
- Foibe
- Prometeus
- Rea
- Selene (die Maan)
- Tetis
- Teia
- Temis
Sterflike helde of halfgode
[wysig | wysig bron]- Achilles
- Antiope
- Asklepios
- Daidalos
- Ganumedes
- Herakles
- Ikaros
- Jason
- Oidipus
- Peleus
- Penelope
- Perseus
- Sisufos
- Tantalos
- Teseus
See- en riviergode
[wysig | wysig bron]Elke stuk water, of dit ’n rivier, see of fontein was, het sy eie god of godin gehad. So kon ’n rivier in ’n bepaalde mite verpersoonlik word.
- Glaukos
- Leukotea
- Die Naïede
- Die Krinaias (springende water)
- Die Limnades (mere)
- Die Pegaias (fonteine)
- Die Potamiede (riviere)
- Die Eleionomai (moerasse)
- Nereus
- Die Nereïede
- Okeanos (die oseaan)
- Die Okeaniede
- Palaimon
- Forkus
- Poseidon
- Proteus
- Talassa
- Thetis
- Tetis
- Triton
Windgode
[wysig | wysig bron]- Eolos (die wind)
- Boreas (die noordewind)
- Euros (die oostewind)
- Notos (die suidewind)
- Zefuros (die westewind)
Verpersoonlikte konsepte
[wysig | wysig bron]- Apate (Misleiding)
- Bia (Krag)
- Kratos (Krag)
- Chronos (Tyd)
- Eris (Twis)
- Eros (Liefde)
- Die Grasieë (Grasie)
- Die seisoene (Horai)
- Hubris (Oormoed)
- Hugeia (Gesondheid)
- Metis (Wysheid)
- Die Skikgodinne (Moirai) (Lot)
- Die Muses (Kuns)
- Nike (Oorwinning)
- Nemesis (Wraak)
- Filotes (Toegeneentheid)
- Temis (Orde)
- Zelos (Ywer)
- Hipnos (Slaap)
Die Grasieë
[wysig | wysig bron]Die seisoene (Horai)
[wysig | wysig bron]Die skikgodinne (Moirai)
[wysig | wysig bron]Die muses
[wysig | wysig bron]- Erato (liriek)
- Euterpe (fluitspel)
- Kalliope (sang en digkuns)
- Kleio (geskiedskrywing)
- Melpomene (tragedie)
- Polumnia (die gewyde lied)
- Terpsichore (dans)
- Taleia (komedie)
- Ourania (sterrekunde)
Forkeïede
[wysig | wysig bron]Die Graias
[wysig | wysig bron]Die Gorgone
[wysig | wysig bron]Nimfe
[wysig | wysig bron]- Adrasteia
- Amfitrite
- Aretousa
- Klutie
- Krataiis
- Daphne
- Die Driades (bosnimfe)
- Eggo
- Eidia
- Hamadriades (boomnimfe)
- Die Naïede (die nimfe)
- Die Nereïede (seenimfe)
- Die Oreades (bergnimfe)
- Surinks
Die siklope (eenoë)
[wysig | wysig bron]Die honderdhandiges
[wysig | wysig bron]Die Gigante
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Lijst van Griekse goden