Little Rock
Voorkoms
City of Little Rock | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | VSA |
Stigting | 1821 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 302.5 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 187 452 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Etniese groepe: | |
- Wit | 52.7% |
- Asiate | 2.1% |
- Swart | 42.1% |
Tydsone | -6 |
- Somertyd | -5 |
Burgemeester (party) | Frank Scott Jr. (D) |
Amptelike webwerf | www.littlerock.org |
Little Rock is die hoofstad en grootste stad van die deelstaat van Arkansas. Dit het 'n bevolking van sowat 187 duisend mense en dit is geleë aan beide kante van die Arkansasrivier. Little Rock se bynaam is The Rock.
Susterstede
[wysig | wysig bron]- Kaohsiung, Taiwan 1983
- Hanam City, Suid-Korea 1992
- Changchun, China 1994
- Modena, Italië 1997
- Mons, België
- Manzanillo, Meksiko
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|