Freek Robinson
Voorkoms
Freek Robinson | |
---|---|
Gebore | Frederik Jacobus Robinson 17 November 1952 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Joernalis, omroeper, aanbieder |
Frederik Jacobus (Freek) Robinson (gebore op 17 November 1952) is 'n Suid-Afrikaanse joernalis, radio-omroeper en TV-aanbieder. Hy was die aanbieder van kykNET se aktualiteitsprogram Robinson Regstreeks en hoofanker van eNuus.[1]
Trivia
[wysig | wysig bron]Robinson is op dieselfde dag en jaar as Cyril Ramaphosa, die vyfde President van Suid-Afrika, gebore.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Who's Who SA Geargiveer 7 Maart 2010 op Wayback Machine, besoek op 14 Maart 2010.