Essex
Voorkoms
Essex | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Essex | |
Hoofstad | Chelmsford |
Oppervlakte | 3 670 km² |
Bevolking | 1 729 200 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 471 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Essex |
Administratiewe setel | Chelmsford |
ISO 3166-2: | GB-ESS |
Oppervlakte | 3 465 km² |
Bevolking | 1 396 600 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 403 inw./km² |
Webtuiste | www.essex.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Essex (uitgespreek /ˈɛsɨks/) is 'n graafskap in die suidooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap het 'n bevolking van 1 729 200 in 2011 gehad, en sy hoofstad, Chelmsford, het 'n bevolking van sowat 120 000. Die naam beteken Oos-Sakse en is soortgelyk aan Sussex (Suid-Sakse) en die voormalige graafskappe van Wessex (Wes-Sakse) en Middlesex (Middel-Sakse).
Belangrike stede en dorpe
[wysig | wysig bron]- Chelmsford, hoofstad en een van die grootste stede.
- Southend-on-Sea, grootste stad.
- Basildon, 'n nuwe dorp wat in 1948 gestig is.
- Colchester, die oudste nedersetting in Engeland en die Verenigde Koninkryk.[1][2][3]
- Billericay, 'n dorp in die suide van die graafskap.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Britains Oldest". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2008. Besoek op 14 November 2009.
- ↑ "Virtual Tourist". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2011. Besoek op 14 November 2009.
- ↑ http://www.igougo.com/journal-j12475-Colchester-Colchester_-_Britains_oldest_recorded_town.html
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Essex.
- (en) Amptelike webwerf