1849
Voorkoms
1849 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1844 | 1845 | 1846 | 1847 | 1848 | ◄ 1849 ► | 1850 | 1851 | 1852 | 1853 | 1854 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1849 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Stockholm se mode in 1849 | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1849 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 49ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 9 Februarie – Rome word 'n republiek.
- 13 April – Hongarye word 'n republiek.
- Giovanni Battista de Rossi herontdek die Callixtus katakombe.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 19 Maart – Alfred von Tirpitz, 'n Duitse admiraal († 1930).
- 3 Mei – Bertha Benz, Duitse motorpionier en vrou van Karl Benz († 1944)
- 29 Junie – Sergei Witte, staatsman in tsaristiese Rusland († 1915).
- 22 Augustus – Sir Walter Francis Hely-Hutchinson, die laaste goewerneur van die Kaapkolonie († 1913).
- 26 Oktober – Heinrich Bulthaupt, Duitse digter en toneelskrywer († 1905).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 8 Februarie – France Prešeren, Sloweense digter (* 1800).
- 7 Mei – Jan Theodoor van Rijswijck, Vlaamse skrywer (* 1811).
- 10 Mei – Katsushika Hokusai, Japannese houtsneekunstenaar (* 1760).
- 25 Mei – Sir Benjamin D'Urban, 'n Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop (* 1777).
- 28 Mei – Anne Brontë, Engelse skryfster (* 1820).
- 15 Junie – James K. Polk, elfde President van die Verenigde State (* 1795)
- 9 September – Groothertog Michail Pawlowitsj van Rusland, jongste kind van die ses dogters en vier seuns van keiser Paul van Rusland (* 1798).
- 7 Oktober – Edgar Allan Poe, Amerikaanse skrywer, digter, uitgewer en literatuurkritikus (* 1809).
- Onbekend – Martin West, administrateur van Natal (* 1804).