1677
Voorkoms
1677 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1672 | 1673 | 1674 | 1675 | 1676 | ◄ 1677 ► | 1678 | 1679 | 1680 | 1681 | 1682 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1677 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1677 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 77ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Antonie van Leeuwenhoek beskou spermatosoë onder 'n mikroskoop.
- 13 September – Pietro Vito Ottoboni (later Pous Alexander VIII) word kardinaal-priester van S. Maria in Trastevere.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 20 Oktober – Stanislas Leszczynski, 'n koning van Pole († 1766)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 18 Januarie – Jan van Riebeeck, stigter van eerste kolonie in Suid-Afrika (* 1619).
- 21 Februarie – Baruch Spinoza, Nederlandse filosoof (* 1632)
- 11 November – Barbara Strozzi, Italiaanse komponis en sanger van die vroeë baroktydperk (* 1619)
- 16 Desember – Petrus Hulsenaar, die sesde predikant wat in diens van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika getree het (* 1639)