geskiedenis
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
geskiedenis | geskiedenise |
- ge•skie•de•nis
- 1. (wetenskap) 'n Studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- 2. Vak waarin mense oor die verlede onderrig word.
- 1. Verskeie teorieë bestaan oor die geskiedenis van die alfabet, hoewel die presiese oorsprong daarvan onbekend is
- 2. My gunsteling vak is geskiedenis.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor geskiedenis.