Hebride
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Hebrides)
Hebride Inheemse naam: Hebrides, Innse Gall | |
---|---|
Ligging van die Binne- en Buite-Hebride voor die kus van Skotland | |
Geografie
| |
Ligging | Skotland, Verenigde Koninkryk |
Koördinate | 57°00′N 07°00′W / 57.000°N 7.000°W |
Argipel | Britse Eilande
|
Hoofeilande | Binne-Hebride en Buite-Hebride |
Oppervlakte | 69 145 vk km
|
Administrasie | |
Verenigde Koninkryk | |
Land | Skotland
|
Elizabeth II | Elizabeth II
|
Demografie | |
Bevolking | 44 447
|
Die Hebride (Engels: Hebrides, Skots-Gaelies: Innse Gall) is 'n eilandgroep in die noordweste van Skotland in die Atlantiese Oseaan. Die eilandgroep bestaan uit die Binne-Hebride (Inner Hebrides; Na h-Eileanan a-staigh) en die Buite-Hebride (Outer Hebrides of Western Isles; Na h-Eileanan Siar).