Nouadhibou
Voorkoms
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Mauritanië |
Provinsie | Nouadhibou |
Koördinate | 20°56′N 17°02′W / 20.933°N 17.033°W |
Gestig op | 15 Augustus 1907 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 100 000 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC +0 |
Nouadhibou (Arabies: نواذيبو) is die tweede grootste stad ná die hoofstad Nouakchott in die noordweste van Mauritanië. Die stad is geleë langs die Atlantiese Oseaan en vissery speel 'n belangrike rol in die ekonomie van die stad terwyl die uitvoer van ystererts die grootste industriële aktiwiteit is. Die stad het sowat 100 000 inwoners in 2005 gehad. Dit is die land se ekonomiese hoofstad. Die stad het ook 'n lughawe en 'n stasie vir die vervoer van passasiers en ystererts. In die koloniale tye was die stad se naam Port-Etienne.