1512
Voorkoms
1512 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1507 | 1508 | 1509 | 1510 | 1511 | ◄ 1512 ► | 1513 | 1514 | 1515 | 1516 | 1517 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1512 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1512 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 12de jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 11 April – Slag van Ravenna: die Franse verloor teen die Heilige Liga.
- Pavia-veldtog: 18,000 soldate van die Switserse Bondgenootskap val Noord-Italië binne en verower groot gedeeltes van Lombardië en die stad Pavia.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 10 April – Jakobus V van Skotland, koning van Skotland († 1542).
- Onbekend – Catharina Parr, die sesde en laaste vrou van Hendrik VIII van Engeland († 1548).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 22 Februarie – Amerigo Vespucci, Italiaanse ontdekkingsreisiger (* 1454)
- 26 Mei – Bajezid II, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1447)