Litaus
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Litaus | Litause |
- IPA: [liˈtəʊ̯s, ləˈtəʊ̯s, liˈtɑʊ̯s], attributief: [liˈtəʊ̯sə, ləˈtəʊ̯sə, liˈtɑʊ̯sə]
- لِیتَوْسْ , attributief: لِیتَوْسِی
- Van, betreffende die Litauers; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Litaue; die taal van die Litauers.
Vertalings: Litaus | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Litaus | — |
- (taal) 'n Baltiese taal met ongeveer 4 miljoen sprekers; die amptelike taal van Litaue.
- ISO 639-1: lt
- ISO/DIS 639-3: lit
- SIL: LIT
Vertalings: Litaus | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Litaus.