1504
jaar
1504 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1499 | 1500 | 1501 | 1502 | 1503 | ◄ 1504 ► | 1505 | 1506 | 1507 | 1508 | 1509 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1504 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1504 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 4de jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 8 Junie – Michelangelo se 'Dawid' word onthul.
Geboortes
wysig- 17 Januarie – Antonio Ghislieri (later Pous Pius V), die 225ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1572)
- 18 Julie – Heinrich Bullinger, Switserse kerkhervormer († 1575)