145
jaar
145 |
◄ | 1ste eeu | ◄2de eeu► | 3de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 140 | 141 | 142 | 143 | 144 | ◄ 145 ► | 146 | 147 | 148 | 149 | 150 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:145 |
Kalenders | ||||||||||||||||
|
Die jaar 145 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 45ste jaar van die 2de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- In Rome word Antoninus Augustus Pius (vierde keer) en Marcus Aurelius Caesar deur die Senaat herverkies tot konsul van die Imperium Romanum.
- Marcus Aurelius tree in die huwelik met Faustina de Jongere, die dogter van keiser Antoninus Pius.
- Die 7 jarige Han Zhidi (145 – 146) word na die dood van sy agterneef Han Chongdi as keiser op die troon geplaas.
Geboortes
wysig- 11 April – Lucius Septimius Severus, keiser van die Romeinse Ryk (oorlede in 211).
Sterftes
wysig- Han Chongdi, keiser van die Sjinese Keiserryk sterf op 3 jarige ouderdom.