Siffie
Siffie (Haliotis spadicea) is 'n gastropood of buikvoetige seedier wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die seedier is deel van dieselfde genus as die bekende perlemoen en staan ook bekend as Venusoortjie want die skulp lyk soos 'n menseoor met die dier aan die binnekant. Die toringspits is rooi binne. Die dier leef in die tussengetysone tot vlak water in skeure en ook tussen rooiaas op rotsagtige gebiede.
Siffie | |
---|---|
Haliotis spadicea | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
(geen rang): | clade Vetigastropoda
|
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. spadicea
|
Binomiale naam | |
Haliotis spadicea Donovan, 1808
| |
Sinonieme | |
|
Bron
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0