Pedro de la Rosa
Pedro de la Rosa (gebore 24 Februarie 1971) is 'n voormalige Spaanse professionele motorrenjaer wat in 1999 tot 2012 vir verskeie spanne in Formule Een Grands Prix gejaag het.
Pedro de la Rosa | |
---|---|
Pedro de la Rosa in 2010.
| |
Geboortedatum | 24 Februarie 1971 |
Geboorteplek | Barcelona, Spanje |
Nasionaliteit | Spanjaard |
Aktiewe jare | 1999–2002, 2005–2006, 2010–2012 |
Ou span(ne) | Jordan, Arrows, Jaguar McLaren, Sauber, HRT[1] |
Motornommer | 11 |
Inskrywings | 107 (105 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 1 |
Loopbaanpunte | 35 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 1 |
Eerste F1-wedren | 1999 Australiese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2012 Brasiliaanse Grand Prix |
Laaste seisoen | 2012 |
Verwysings
wysig- ↑ "Pedro de la Rosa will drive for HRT F1 Team in 2012". hispaniaracing.com (in Engels). HRT F1. 21 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 November 2011. Besoek op 21 November 2011.