Louis Fouché
Louis Fouché (gebore in Pretoria op 4 Januarie 1990) is 'n rugbyspeler wat tans in die Japannese Topliga vir die Kubota Spears op losskakel (no. 10) speel.
| |||||
Volle naam | Louis Daniel van Zyl Fouché | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 4 Januarie 1990 | ||||
Geboorteplek | Pretoria, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,89 m | ||||
Massa | 98 kg | ||||
Skool | Hoërskool Rustenburg | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016-2018 | Kubota Spears | 9 | (39) | ||
korrek soos op 6 Mei 2018. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011-2015 | Blou Bulle | 36 | (340) | ||
korrek soos op 6 Mei 2018. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012-2014 2016 |
Bulls Southern Kings |
23 14 |
(47) (81) | ||
korrek soos op 6 Mei 2018. |
Hy het voorheen vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls en Southern Kings in Superrugby gespeel.
Eksterne skakels
wysig- SA rugby profiel Geargiveer 26 Oktober 2012 op Wayback Machine
- www.itsrugby profiel
- Bulls profiel[dooie skakel]