Helena, Montana
Helena is die hoofstad van die deelstaat Montana in die Verenigde State van Amerika. Helena het ongeveer 28 000 inwoners (2010).
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Montana |
Administratiewe distrik (county) | Lewis and Clark |
Koördinate | 46°35′N 112°01′W / 46.583°N 112.017°W |
Gestig op | 30 Oktober 1864 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 36,3 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 237 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 28 190 |
- Bevolkingsdigtheid | 710,5/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 74 801 |
Tydsone | MST (UTC -7) |
- Somertyd | MDT (UTC -6) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentale klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 6 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -0,4 / 13,6 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 294,5 mm |
Burgemeester | Wilmot Collins (D) |
Amptelike webwerf | ci.helena.mt.us |
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|