Stamlose broodboom
plant spesie
(Aangestuur vanaf Encephalartos villosus)
Die stamlose broodboom (Encephalartos villosus) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die plant kom voor in die Oos-Kaap vanaf Oos-Londen, KwaZulu-Natal en Eswatini. Die plant is klein, dit word slegs 40 cm hoog en groei naby die kus. Dit is 'n vinnige groeier en verkies om in skadu te groei. Soos ander broodbome is dit eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare.
Stamlose broodboom | |
---|---|
Eksemplaar met manlike keëls | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloidendron |
Spesie: | A. villosus
|
Binomiale naam | |
Aloidendron villosus Lem., (1868)
| |
natuurlike verspreiding | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 14.20.[1] In Engels staan die broodboom as die ground cycad bekend.