Oos-Sussex
(Aangestuur vanaf East Sussex)
Oos-Sussex | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Oos-Sussex | |
Hoofstad | Lewes |
Oppervlakte | 1 792 km² |
Bevolking | 840 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 469 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Oos-Sussex |
Administratiewe setel | Lewes |
ISO 3166-2: | GB-ESX |
Oppervlakte | 1 709 km² |
Bevolking | 552 300 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 323 inw./km² |
Webtuiste | www.eastsussex.gov.uk |
Distrikte en unitêre owerhede | |
|
Oos-Sussex (Engels: East Sussex) is die graafskap saamgestel uit die oostelike deel van die historiese graafskap Sussex. Die graafskap van Sussex is sowat 800 jaar gelede verdeel, en behels vandag Wes-Sussex en Oos-Sussex. Die graafskap lê in die suidooste van Engeland en het 'n bevolking van sowat 840 400 in 2017 gehad.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oos-Sussex.
- (en) Amptelike webwerf