Cher (département)
Franse departement
Cher (18) | |
---|---|
Gewes | Centre-Val de Loire |
Prefektuur | Bourges |
Onderprefekture | Bourges, Saint-Amand-Montrond, Vierzon |
Bevolking | 300,933 inw. (2020) |
Bevolkingsdigtheid | 42 inw./vk km |
Oppervlakte | 7235 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 19 |
Munisipaliteite | 290 |
President van die Conseil général |
Alain Rafesthain |
Cher is sedert 1790 'n département in Centre-Val de Loire, Frankryk, met ongeveer 308,992 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Bourges.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cher (département).
- amptelike webwerf van die departement
- france-pub.com/Cher (département)