Die Cumacea is 'n orde uit die klas wat bekend staan as die Malacostraca. Cumacea is klein ongewerwelde krefies met twee lyfsegmente en vele pote. Hulle het koudele in hul monde en gevurkte sterte. Daar is byna 1600 spesies bekend.[1]

Cumacea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Cumacea

Krøyer, 1846
Superfamilia

Bodotriidae
Ceratocumatidae
Diastylidae
Gynodiastylidae
Lampropidae
Leuconidae
Nannastacidae
Pseudocumatidae

Verwysings

wysig