Apollodorus
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Apollodorus (Oudgrieks: Ἀπολλόδωρος Apollodoros) was 'n gewilde naam in antieke Griekeland. Dit is saamgestel uit Apollo, die naam van die god, en "doron", "geskenk"; dit wil sê, "Geskenk van Apollo." Dit kan verwys na:
- Nota: 'n Paar persone verskyn in meer as een afdeling.
Kunstenaars
wysig- Apollodorus (skilder), 'n Atheense skilder wat aan die einde van die 5de eeu v.C. geleef het en groot verbeteringe aangebring het in perspektief en chiaroscuro.
- Apollodorus (beeldhouer) (floreer in omstreeks 324 v.C.), Griekse beeldhouer in brons wat so vol fiemies was dat hy dikwels sy werke in stukke gebreek het nadat hy klaar was daarmee.
Skrywers
wysig- Apollodorus (floreer in die 1ste of 2de eeu n.C.), outeur van die Bibliotheca, somtyds genoem "Pseudo-Apollodorus" om hom te onderskei van Apollodorus van Athene (onder), waarmee hy soms verwar word.
- Apollodorus van Carystus (floreer in 300–260 v.C.), dramaturg van nuwe-komedie.
- Apollodorus van Erythrae (Erythrai), antieke Griekse skrywer.
- Apollodorus van Gela (floreer in 340–290 v.C.), dramaturg van nuwe-komedie.
- Apollodorus van Lemnos, antieke Griekse skrywer oor landbou.
- Apollodorus van Tarsus, tragiese digter.
- Apollodorus van Telmessos, skrywer oor drome.
- Apollodorus die Epikuriaan (floreer in die 2de eeu v.C.), Atheense filosoof en skrywer van die Lewe van Epikurus, hoof van die skool van epikurisme in Athene.
Historici
wysig- Apollodorus van Artemita (floreer in 130–87 v.C.), Griekse geskiedkundige van die Partiese Ryk.
- Apollodorus van Athene (omstreeks 180 v.C.–ná 120 v.C.), Griekse geskiedkundige en grammatikus.
Redenaars
wysig- Apollodorus van Athene (omstreeks 180 v.C.–ná 120 v.C.), Griekse geskiedkundige en grammatikus.
- Apollodorus van Cumae, Griekse grammatikus.
- Apollodorus van Cirene, Griekse grammatikus.
- Apollodorus van Pergamon, retorikus uit die 1ste eeu v.C.
Filosowe
wysig- Apollodorus die Epikuriër (floreer in die 2de eeu v.C.), Atheense filosoof en skrywer van die Lewe van Epikurus, hoof van die skool van epikurisme in Athene.
- Apollodorus van Phaleron (omstreeks 429–4de eeu v.C.), volgeling van Sokrates en verteller van die dialoog beskryf deur Plato in sy Simposium.
- Apollodorus van Seleukië (floreer in omstreeks 150 v.C.), Stoïsynse filosoof.
Heersers en generaals
wysig- Apollodorus (generaal), Atheense generaal uit die 4de eeu v.C.
- Apollodorus van Amphipolis (floreer in 331 v.C.), Masedoniese kavalleriegeneraal onder Alexander die Grote.
- Apollodorus van Cassandreia (sterf in 276 of 275 v.C.), 'n tiran van die stad Cassandreia
- Apollodorus van Susiana, satraap van Susiana; aangestel in 220 v.C.
Ander
wysig- Apollodorus (juris) (floreer in 435–438), Griekse-Romeinse juris.
- Apollodorus (geneesheer), twee geneeshere wat vermeld word deur Plinius die ouere.
- Apollodorus (hardloper), 1ste eeuse Masedoniese hardloper wat die Olimpiese titel gewen het.
- Apollodorus van Acharnae (394–ná 343), Atheense politikus en onderwerp van baie van Demosthenes se toesprake.
- Apollodorus van Boeotia (floreer in 183 v.C.), Griekse ambassadeur.
- Apollodorus van Cyzicus, twee verskillende persone uit antieke Griekeland, een word genoem deur Plato, die ander deur Diogenes Laërtius.
- Apollodorus van Damaskus, 2de eeuse argitek en ingenieur.
- Apollodorus van Masedonië (floreer in 198 v.C.), Masedoniese skriba en sekretaris van koning Philippos II van Masedonië.
- Apollodorus van Nicaea, word vermeld deur die 6de eeuse skrywer Stefanus van Bisantium.
- Apollodorus Logisticus, antieke Griekse wiskundige.
- Apollodorus Pyragrus, 'n Sisiliaan uit die 1ste eeu v.C. wat deur Cicero vermeld word.
- Apollodorus die Sisiliaan (floreer in 48 v.C.), lojale volgeling van Cleopatra