Herman Bing
Herman Bing (30 Maart 1889 – 9 Januarie 1947) was 'n Duitse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Lover (1931), Hide-Out (1934), The Great Waltz (1938), en Sweethearts (1938).
Herman Bing | |
Geboorte | 30 Maart 1889 |
---|---|
Sterfte | 9 Januarie 1947 (op 57) |
Nasionaliteit | Duits |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en assistentregisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1921: Ciska Barna, die Zigeunerin
- 1928: Four Sons
- 1931: The Great Lover
- 1934: Hide-Out
- 1935: Three Kids and a Queen
- 1936: That Girl from Paris
- 1937: Maytime
- 1938: The Great Waltz
- 1938: Sweethearts
- 1941: Dumbo
- 1945: I Was a Criminal
- 1946: Rendezvous 24